ALLES WAT JY MOET WEET OOR HUISKOOP VANDAG

PUBLISHED 12 MAY 2016   

Huiskoop is een van die grootste en belangrikste beleggings wat jy kan maak. Lynette Francis kyk na die moets en moenies van huiskoop.  Luister na die gesprek wat op 11 Mei op RSG Praatsaam gevoer is deur te gaan na http://bit.ly/1NrmMgp.